Tuesday, 6 September 2011

Day 2 - Hunto to Roncesvalles,

So here I am in Roncesvalles.  Cannot post photos but the auberge is brand new - or renovated rather.  4 beds in a cubicle with 3 showers, 3 toilets and 3 wash basins.  Luxurious!!!  No shops here, except a souvenir shop and I am still trying to replace my guide which I left in the UK. 

Hoping to have a good nights sleep and will post again when I get to an internet area.

On I walk!!

Willemien

3 comments:

Anonymous said...

Hi vriendin, Baie lekker om jou blog te lees. Klink of dit baie tough is. Ek bewonder jou. Oppas vir die nie-snorkende fransman. Sterkte en byt vas. Dit gaan goed met ons almal.Lovies Nelleke

Zelda said...

Ek mis jou daaglikse "update"! Ek glo dit is nie altyd moontlik om jou blog op datum te bring nie! Hoe ver het jy gestap? Hoe gaan dit met die snorkers en ooh wee en wat van die wat nie kneldempers het nie? Jy bly in my gebede!! Lekker stap! Luv Zelda

Marilee said...

Hallo dame...
Hoop dit gaan sommer baie goed - mis jou! Pas jouself mooi op - sal oor die naweek "hoor" wat jy alles beleef!
Mooi dag! Marilee & PST Dames